Simply Brilliant Learner Support

Welcome to Simply Brilliant Learner Support!

Study skills to learn faster and easier ... Studievaardighede om makliker en vinniger te leer!

“It is my passion to teach children effective study skills right from the start, setting them up for academic success in High School and beyond.” – Amanda Wepener

The Simply Brilliant Study Skills course consists of four practical sessions and is suitable for children from grades 4-10. We focus on developing the skills a student needs to learn easily.

Before the start of the course, I recommend doing a Brain Profile assessment. Information gathered from this assessment will make the course more personal and relevant to the student.

The Brain Profile assessment costs R900 and takes approximately 60 minutes to complete, the feedback included. One parent must please accompany their child. This assessment is optional but highly recommended. 

The Study Skills course costs R 2 150 for four individual classes OR R1 470 per individual for four group classes. Group classes consist of 2-7 learners (price includes workbook and all workshop material).

Then we also have a booster session that may be done a few months after the course. The purpose of the booster session is to motivate them again, remind them what they know, help them with any techniques they have not mastered yet. I also introduce four extra memorization techniques to them (I do not want them to ever run out of fun ways to memorize work!). The cost of this session is R500 for an individual class, or R330 per individual for a group class.

The length of the sessions is 60-90 minute long. I prefer to have one parent attend all the sessions together with their child (especially for primary school students). If you can only attend one session, session three would be an excellent choice.

Session 1 is about Motivation for Learning, Goal Setting and Time Management. I also introduce them to the neuroscience behind learning - how neurons form and what they can do to build stronger brain pathways.

In session 2, I teach them the Art of Creating Summaries. We discuss the five principles of making summaries and practise three summary techniques. For this session, they bring their own textbooks to make it more relevant to them. They practise the summary principles and techniques using the work they learned recently at school or with examples I supply. This is the longest session - 90 minutes.

Session 3 is our Memorization Masterclass. In this session I show them how easy it is to learn and remember! We do this by exploring seven memorization techniques that will change their lives forever. I often must remind my own children about these techniques, which is why I really want a parent to accompany his/her child - to equip you to support them even more.

In session 4 we put everything together. We discuss Practical Plans for Success. I try to be as practical as possible because I want them to apply everything that they have learnt. We also talk about concentration – how you can improve it. We end the session with a few practical exam/test writing ‘tips’ that really helps!

Then we also have a workbook that each child will need to complete the course. The workbook is a lovely summary of the course, and the child can refer to it whenever they feel the need.

If you would like to enrol your child for this Study Skills Course, kindly do the following:

1) WhatsApp me your child’s name and date of birth (082 922 6009).

2) Let me know whether you want to do the study skills course alone or the Brain Profile assessment also.

3) Are you interested in group classes (if available) or individual (1:1) classes?

4) If you want to enrol your child for the 1:1 class, or if you are interested in a Brain Profile for your child, kindly request a link to the online booking system where you can book all the relevant sessions.

About

Amanda Wepener

Ek is 'n onderwyseres (Hons. B.Ed) wat my klaskamer vir 'n privaat praktyk verruil het ...  met 'n brandende passie om kinders te help om hul volle potensiaal te bereik.

In Julie 2023 het ek sterk ervaar dat die Here my lei om 'n kursus te skryf om kinders te help hoe om te leer en hul te bemagtig om in hulself te glo.

Simply Brilliant Studievaardighede is die produk van my gehoorsaamheid aan daardie opdrag. 

My eie ervarings op skool, my studies op Universiteit, als wat ek geleer het rakende die neurowetenskap van leer vanaf Dr. Melodie de Jager tydens my jare by die Mind Moves Instituut, die praktiese metodes rakende studiemetodes wat ek geleer het vanaf Heleen Brand van Study Toolbox, die wysheid van my man, Gavin,  en natuurlik my eie 2 dogters, Haley en Karli - dit het als bygedra tot die eindproduk van hierdie kursus.

Ek kan nie krediet hiervoor vat nie. Ek kan net sê dat ek dankbaar is vir elke persoon wat oor my pad gekom het en my gehelp het om aan hierdie kursus te skaaf. Hierdie is nie net my werk nie. Dit is my passie. Dit is my roeping. 

Simply Brilliant Learner Support - Helping Children Help Themselves.

Services

Breinprofiel Assessering

Hierdie assessering kos R900 en neem omtrent 60 minute (terugvoer ingesluit). Een ouer moet asseblief die leerder vergesel.

(Gebasseer op Carla Hannaford se Dominance Factor Brain Profiling)

Studievaardighede: 1:1 Klasse

Die kursus kos R2 000 vir al 4 sessies saam.

Daar is ook 'n boekie wat saam met die kursus gaan wat R150 kos.

Totaal vir 1:1 klasse saam met die boekie: R2 150

Studievaardighede: Groepsessies

Die groepsessies bestaan uit dieselfde 4 sessies - presies dieselfde as met die individuele sessies, dit word net in groepies van 2-7 leerders aangebied.

Daar word minstens 1 reeks (van 4 sessies) per kwartaal geskeduleer op 'n  Vrydagmiddag/Saterdagoggend. Indien 'n ouer egter self 'n groepie bymekaar maak kan dit enige tyd geskied. 

Om gehalte onderrig te verseker hou ek die groepies klein, maksimum 7 leerders per klas.

Dan hou ek ook soms 'n  'BootCamp' waar ons al 4 sessies oor 2 dae doen.

Koste: R1 320  vir al 4 klasse saam.

R150 vir boekie.

Totale koste: R1 470

Datums van volgende groepsklasse (word in Bootcamp-formaat aangebied):

Laerskool leerders: Donderdag, 17 Julie 8:00-11:00 en Vrydag, 18 Julie 8:00-11:00

Hoërskool leerders: Vrydag, 1 Augustus 15:00-18:00 en Saterdag, 2 Augustus 8:00-11:00

Laat weet so gou moontlik as jy wil registreer!

Bonus studiemetode sessie / Booster session

Hierdie sessie word eers 'n paar weke/maande na afloop van die kursus bespreek. Dit dien as 'n wonderlike 'refresher' EN hier leer hul nog 4 bonus memoriseringstegnieke aan.

Tydsduur: 60 minute

Koste: R500 per 1:1 klas OF R330 vir 'n groepsklas

Exam Survival Bokse vir die Graad 12's se  Rekordeksamen

Voel jou kind reeds die spanning van die rekordeksamen wat vroeg volgende termyn begin? My hart is om hulle te motiveer, te inspireer en die las nét 'n bietjie ligter te maak met die Exam Survival Boks – spesiaal saamgestel vir graad 12's. Hierdie is nie net 'n oorlewingsboks nie – dit is 'n boks wat hulle help floreer!
📦 Wat maak hierdie boks uniek?
Dit is nie sommer net 'n "snacks-boks" nie (enige iemand kan ‘n paar peuselhappies bymekaarsit). Hierdie is ‘n boks vol motivering! Daar is praktiese hulp in vir wanneer: 
✅ Konsentrasie moeilik is
✅ Hulle oorweldig voel
✅ Eensaamheid insluip
✅ ‘n Ligte oomblik nodig is
✅ Angs te veel word
✅ Uitstelgedrag die oorhand kry
✅ Hul uitgeput en oorlaai voel 
✅ Hul selfvertroue ‘n hupstoot nodig het ...en nog soveel meer!
🥨 Natuurlik is daar ‘n paar lekkernye ingesluit, maar hierdie boks is soveel meer as net snacks – want ‘n paar chippies en sjokolade gaan nie jou kind deur die rekordeksamen dra nie! Daar is ook praktiese hulpmiddels soos flitskaarte, fine liners, timers en ander nuttige items... maar wag, ek wil nie alles verklap nie! 😉
📌 Bestel nou! Voltooi die Google-vorm en maak gou – daar is slegs 'n beperkte aantal bokse beskikbaar!
⬇️
Meer besonderhede van hoe bestelling/betaling/aflewering werk op google vorm hierbo.
Koste R420 (so bietjie duurder as die gewone bokse omdat daar ekstra items in is - rekordeksamen is nie net 'n gewone eksamen nie!)
Kan landswyd koerier via Pudo.

Reviews

Dankbaar

"Ek is opreg dankbaar vir die geleentheid wat Rainne gehad het om hierdie kursus te voltooi. Dit het haar nie net gehelp om haar studievaardighede te verbeter nie, maar dit het ook haar selfvertroue en selfbewustheid versterk. Ek glo dat die vaardighede wat sy tydens die kursus geleer het, haar sal toerus vir sukses in haar skoolloopbaan en verdere studies."

Therita Engelbrecht

Drasties Verbeter

"Hierdie kursus het my kind se siening oor leer en skool drasties verander. Hy  het vir die eerste keer in sy skoolloopbaan, skool geniet. Hy het met 'n positiewe gesindheid sy leerwerk en opsommings aangepak, want hy het geweet presies wat hy moet doen. Dit het my as ouer (en onderwyser) ook gehelp om te verstaan hoe om my kind te ondersteun. Ek sal hierdie kursus vir enige iemand aanbeveel. Amanda se manier van doen is magic!"

Lizelle Burger

Meer Selfvertroue

"Amanda is wonderlik met die kinders en haar studiemetode kursus het vir Alex vreeslik baie gehelp. Hy het soveel nuwe tegnieke geleer en baie meer selfvertroue gekry in homself."

Chantell Janovsky

Leer "pret" gemaak

"My kind het die kursus baie geniet. Amanda het leer "pret" gemaak. Sy het 'n rustige benadering en het als verduidelik op 'n vlak wat my kind verstaan het. Die kursus het haar baie meer selfvertoue gegee en sy het regtig meer onafhanklik begin leer. Die flitskaarte het veral baie met die leer van sleutelwoorde gehelp. Amanda se voorstel dat sy haar eie toetse vir Wiskunde moet opstel het haar baie gretig gemaak om Wiskunde te leer."

Graad 5 Ouer

Selfs diè Mamma is nou lus vir leer

"Jy het Milan se hand geneem, haar hart aangeraak en haar brein ontwikkel. Jy gee klas met jou hart en so kan Milan die kennis wat jy met haar gedeel het gaan toepas in haar studietyd. Milan hou van die 1-bun en 3-kolom studiemetodes. Jou passie met studiemetodes het selfs die mamma lus gemaak vir leer. :)"

Inge Hugo

Liefde vir Leer Gegee

"Dit is 'n uitstekende kursus, dit het Katelyn so baie gehelp en haar 'n liefde gegee vir leer en vir skoolwerk. Dit het vir haar selfvertroue gegee. Haar punte het ook gestyg en baie verbeter."

Sunèt Kuit

Prakties en Uitvoerbaar

"Dit was regtig uitmuntend! Ek kan werklik nie enige aanbevelings maak nie. Elke aspek vd kursus is so prakties en uitvoerbaar en maak sin! Amanda, jou energie en entoesiasme steek mens aan en maak mens opgewonde om die leerproses aan te pak en 'n sukses daarvan te maak! DANKIE DANKIE dat jy jou roeping uitleef! Jy help so baie om jou en plant saadjies wat nog baie jare in die kinders gaan groei!!!"

Esmé Botha

Breinprofiel ook 'is the way to go!'

"Amanda was net awesome! Ek dink om 'n breinprofiel en studiemetodes te doen 'is the way to go'! Kelsey het baie geleer asook die mamma! Doen jouself 'n guns en doen 'n breinprofiel, jy sal baie leer van jou kind en dit help om te sien watse metode van leer die beste is vir jou kind. Dankie, Amanda, vir jou hulp met Kelsey!"

Riëtte van Tonder

Beplanning en prioritisering verbeter

"Reané het die kursus onsettend baie geniet. Sy is baie meer positief teenoor haar studies nou en geniet die verskillende memoriseer tegnieke. Sedert die kursus het haar beplanning en prioritisering ook verbeter. Ons is ongelooflik dankbaar dat ons vir Reané hierdie geleentheid kon gee en vir Amanda se ongelooflike wysheid en manier van aanbieding."

Regina Snyders

Fenominaal!

"Amanda se kennis en die manier hoe sy hierdie kennis oorgedra het aan my kinders wat nie net fenominaal nie, maar dit was op 'n vlak aangebied wat hulle verstaan en sy het dit ook baie pret gemaak. My kinders het soms gedink hulle is daar om te speel, so lekker was die leer. Ek voel sommer BAIE positief oor my dogters se akademiese toekoms. Amanda, jy is 'n juweel, ek is so dankbaar dat ons by jou uitgekom het, jy was definitef gestuur."

Anneli Palm

Nie soos enige ander kursus nie

"Die studiekursus wat glad nie soos enige ander studiekursus wat ons al bygewoon het nie. Die vaardighede wat Amanda ons hier geleer het was ongelooflik en Charlotte het soveel daarby gebaat. Haar gemiddeld is met 12% op net omdat sy vir die eerste keer geleer het HOE om REG te leer en te memoriseer! Hierdie kursus is verseker die moeite werd! Amanda het soveel geduld en liefde vir die kinders wat sy help."

Zelda Janse van Rensburg

Nuwe wêreld oopgemaak

"Dis was ongelooflik insiggewend. Ons verstaan nie net vir Danro beter nie, maar hy verstaan homself beter. Die kursus het 'n hele nuwe wêreld vir hom oopgemaak!!! Baie, baie, baie dankie Amanda."

Andrette van Rensburg

FAQ

  • How do I make an appointment for 1:1 sessions?

To book a 1:1 session or a Brain Profile Assessment, please use the following link: simplybrilliant.simplybook.me

Alternatively, you can send a WhatsApp message to Amanda at 082 922 6009 or email her at amanda@simplybrilliant.co.za.

  • How do I register my child for group classes?
rem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vestibulum laoreet, nunc eget laoreet sagittis, quam ligula sodales orci, congue imperdiet eros tortor ac lectus. Duis eget nisl orci. Aliquam mattis purus non mauris blandit id luctus felis convallis. Integer varius egestas vestibulum. Nullam a dolor arcu, ac tempor elit. Donec. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Proin blandit nunc sed sem dictum id feugiat quam blandit. Donec nec sem sed arcu interdum commodo ac ac diam. Donec consequat semper rutrum. Vestibulum et mauris elit. Vestibulum mauris lacus, ultricies. Duis nisl nibh, egestas at fermentum at, viverra et purus. Maecenas lobortis odio id sapien facilisis elementum. Curabitur et magna justo, et gravida augue. Sed tristique pellentesque arcu quis tempo.
  • Do I have to do a BRAIN PROFILE ASSESSMENT before the course?

  • What is an Exam Survival Box?

  • How do I order an Exam Survival Box?

  • How often will Exam Survival boxes be available?

  • Is each Exam Survival Box the same - if I am ordering more than once?

Contact

Amanda Wepener

082 922 6009

amanda@simplybrilliant.co.za

Eldo Lakes Estate West (120) - Centurion

Hoe maak ek 'n afspraak?

Epos of WhatsApp Amanda vir meer inligting of om 'n skakel te kry na die aanlyn besprekingsblad.

Please fill in the form to receive the booking info or more information